dol
dol gelukkig
dit was ‘n dol dag
in dolle vaart swoeg ons
doller as kop-af kan dit nie gaan
vir die penniefluitspeler is die dol mooi
so dol soos ‘n bakoor jakkals
waar dol nie lewe nie
is lewe maar dol
jy kan met ‘n
bol dol vuur
maak
so
bly
weg
van dol
netnou kry
jy hondsdol
©Teárlach
(sommer net dol)
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.