
Aan my hartlam
my hartlam
met die hemel se ommuur
húíl ek dankbaar
as dié aarde breedgeskouerd
sy bors oop druk
en God reëndruppels
soos druiwekorrels
op die Boland natspik,
skryf ek ñ oranjeoetanrooi heifer
Ja: ñ juigskreetvers
as jakkelse trou
ñ dankbetuiging
aan jou
my dierbare vrou.
want bo in die Herehuis
is jou woorde se mandarynsoet
ook ñ dankbaarlied –
in voëlokarinas se oorureroep.
Zebulon Kochk
Konnichiwa Gedigte
19 September 2019
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.