Jongste aktiwiteit:

Vriende of meer

Larika druk die bel knoppie en wip op die bed neer. Sy giggel toe die foon aan die anderkant lui. Sy spring van die bed af toe sy diep stem in haar oor opklink.
“Haai, Marnus.”
“Haai, Larika. Ek wou jou nou net bel. Is jy nie lus vir ‘n koffie iewers nie?” Neem hy die wind uit haar seile.
“Dit sal lekker wees.”
“Sommer by die koffie winkel in die mall? Oor so tien minute?”
“Dit klink perfek. Sien jou dan.” Marnus is nog altyd haar beste vriend maar deesdae laat hy haar hart bietjie vinniger klop. Om nie eens van die vlinders in haar maag te praat wanneer hy vir haar glimlag nie.




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed