ware liefde
soos appelbloeisels in die lente soos perskebloeisels in die vroeë oggend soos spierwit drolpeer blomme in die soutpansberg soos namakwaland se opslaan blomme na die reën so is die liefde van ‘n jong mens wat ontluik soms hou dit vir altyd en ewig in eenheid soms verwelk dit na die eerste droogte alles moet reg […]
Stof dier
Ek is ‘n stof dier geheg aan my drome en verstrooide nagmerries gekleed in woorde geklaag vir vrede betas met vervloekte karkasse vol ideas ek haal myself aan na die verloorde wyse woorde van my vader en die gemaan van my moeder koester ek soos ‘n adder in die son om aan ‘n dooie rot […]
Straatligkinders
Hoe in die nou die lewe ontvou in die kou(e) droeftig berou o’ dorslustige gebolde hand tik-tik met gewapende oë woede wat bebloed staan en spoeg en die smart wat klou aan sy vader se vergruisde hart skop,skree vervloek die… land tergeefs,vergeefs van vader se gebloeide haat te vergeet kyk,u nie ‘n geldtjie vir die […]
nog en nog
nog ‘n blom se bloos is uitgedoof nog ‘n rots vergruis in gruis tot sand elke dag hoor ek van meer en meer my duin bly in permanente skemer nog ‘n plaas word uitgeskakel geskrap nog ‘n produksie eenheid verwoes gelaat elke dag hoor ek van geweld en moord my duin bly in permanente rou […]
DIE DANS
DIE DANS Die nag blaai deur haar klerekas vasgevang in die ruim van onvergankliheid – loer. Kyk weer; saggies-stadig speel ‘n glimlag met n amperse roekelose genoedoening om haar mond, flikvlooi in haar oe en glip wildsoet oor haar hele gelaat. Dan. Vinnig – opgewonde; soos n vrou wat gereedmaak vir die afspraak van n […]
koue
lae wolke hang dragtig oor my duin in skemer oggend skuif stadig verby en gaan vorm miljoene yskristalle wat lê op hange van blou berge wat oor horison loer byna ondraaglike stilte heers voor wind die koue skep en roekeloos oor vlakte uitvlek soos kombers wat verkoues en nies bring ©Teárlach
As my wynglas leeg is.
Ek drink soos ‘n dipsomaan aan die woorde “‘gang”” se tonge te hang die dors wat nooit sal uitdroog die vuurlustigheid van my kors nooit uitblus of ter vergete rond wals ek in my denkwese ‘n Griek ‘n Spartan saam,saam die draak gaan slag in my ontnugtering my voete op die grond vind staan,staan saam […]
Rinkelpunkel
Rinkelpunkel,Rinkelpunkel jy wat rond karwikkel wikkel en swei jy om die meisies te vermy rinkelpunkel spring en daans kaalvoet saans om die meisies te vly rinkelpunkel n appeltjie geskil rinkelpunkel met sy bas in die modder gegly.
Vlinder
Koel rond kokon koen te koers met vlerke gespits vir die son koers vas ‘n liefdesblom eers oop vlinder fladder dis liefde die met tyd soos die son agter die skadus verdwyn so ook die blom en dan die vlinder net weer koel rond kokon koen te koers vlerke gespits vir die son.
VADERLAND
VADERLAND Stem vir volk en vaderland in hierdie dorstige land Rooi is ons boerebloed Groen is ons landgoed Suid-Afrika se minerale skitterblink soos diamantstrale ryk aan goud en silwer stawe word diep uit myne gegrawe Die Nasionale vlag wat wapper dag na dag Ons is lief vir ons eie land In kleure van groen en […]