Jongste aktiwiteit:

As my wynglas leeg is.

Ek drink soos ‘n dipsomaan
aan die woorde “‘gang””
se tonge te hang

die dors wat nooit sal uitdroog
die vuurlustigheid van my kors
nooit uitblus
of ter vergete rond wals

ek in my denkwese
‘n Griek ‘n Spartan
saam,saam
die draak gaan slag

in my ontnugtering
my voete op die grond vind
staan,staan saam
my helde:

Hennie,breyton,marsofine,antjie,langehoven
en aan almal wie se tonge ek
aan hang saam staan
soos gode in ons woordegang.




2 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed