arm van gees*
die nou en hier van mens en dier vorm bewustelik jou eie geluk slange lê soms stil om hul prooi te verkul so stel die slegte mens ‘n stel om te verwens om bewus te wees sonder om te vrees moet jy helder dink sodat skippie nie sink om te kan glo moet jy ook […]
Pen
gedagtes en instruksies geskryf met kinder tot verblykte oumens hand blanko papier is so versier in primêre kleur van swart. blitsig versend boodskappe nou met klik op swart plastiek wat klinies dieselfde print in duisende kleure of in swart. nou vergader penne in oubaas laaie te werklik om weg te gooi nog vol gedagtes wat […]
soeter as heuning
heuning soet hang druppels vanoggend oor my wange my duin se sand is klam reeds vroeg die sagte mis wat opstyg uit die see soos wasige gordyn soet lê my taal op my lippe soeter as die moedersmelk van eergister se herinneringe wat duisel van gedagtes ver wat soms seermaak so soet soms met moederstem […]
Kom gesels met my . . .
Hier onder die knus ou wilgerboom wat lui-lui sy takke slepend wieg in die wind waar ons as kinders kon speel en gehieme deel mekaar se sorge en wonde (met omgeedrukkies) wegstreel wis ek lank reeds jy’t vergeet van vrolike sonskynsomers en koesterknus winters jou menswees reflekteer ‘n seerkrykant teen onthou se skaduwand maak oop […]
Jan
Jan Alleman het ‘n blink plan waarmee hy graag rugbaar wil gaan maar sy wil is mank en sy moed geknak want oral kry hy net teenstand
Sedgefield Leeu
Langs die wit water spattende teen ongesiene vis wegkruip plekke in grys oggend lê ń leeu. Voete is ongemaklik sout nat met boude, stert gewortel in droë see sand. Prooi loop heel te klein van tyd tot tyd verby sonder vrees vir die ongemaklike leeu. Sy oë is lankal sout, weg gehuil in verlange na […]
Verveeld
Mens is mos nooit met iets tevrede nie , die spreek woord se , die gras is groener aan die ander kant ( seker omdat die mis meer is ). Die lewe is en bly en sal altyd ‘n raaisel wees , die geskiedenis het al bewys wat is, was en wat kom, was ook […]