
arm van gees*
die nou en hier
van mens en dier
vorm bewustelik
jou eie geluk
slange lê soms stil
om hul prooi te verkul
so stel die slegte mens
‘n stel om te verwens
om bewus te wees
sonder om te vrees
moet jy helder dink
sodat skippie nie sink
om te kan glo
moet jy ook reg glo
enigiets het ‘n manier
glo tot God se plesier
©Teárlach
(*afhanklik van God)
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.