Jongste aktiwiteit:

in skerwe

skipper was nog altyd iemand
wat sy daaglikse sweet in die aanskyn van andere verdien het
maar dan was hy ook ‘n man met ‘n oog vir gevaar
omdat hy altyd ‘n harde stem gehad het
was sy mond soos ‘n tergende seer
een dag het mis geval
maar nie water
bereik nie
toe breek
sy oë
en die water
sy lewe in skerwe
soos sy boot vergaan
word hy wat skipper was
nou noodwendig ‘n swemmer
totdat al wat hy sou sien
verander in ‘n droom
van slaap

©Teárlach




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed