deur Koos Elsum vir Gedigte Merkers: Sosiale kommentaar Share: verwante: grond 14 Augustus 2019 Die duif en die doop 19 Julie 2019 13 Februarie 2020 30 gesien 0 Komentare 0hou van Feestyd Tyd van fees wat vreet, valsheid vier bier, kus toe presente geld plastiek. Alleen mense nog leër Gelos liggame verwoes met lekkers. Die siel lê op ń papier strand as uitgebrande, Chinese lantern. Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende