Jongste aktiwiteit:

Maart(Bladsy 9)

ry jy op die golf van intellektuele gedruis oor woorde of skryf jy wat jy voel soos net jy daaroor dink oudmodiese woorde wat dalk uit jou eie jongdae kom skryf jy uit die hart of skryf jy vir die eter verslind hul jou woorde soos slaai op warm dae waar lê jou siel dan […]

vroeg op strand sien elke spoor van nag elke sand wal wat verander of bly staan sigbaar strandlopertjie voëltjie van die dag steeds doelgerig langs waterlyn ou man kom sit raak rustig en droom gees sweef hoog bo wêreld rond elke woord geuiter kom uit sy eie milieu oudmodies dalk eie aan sy tyd ©Teárlach

MY AKKER Ons huis is T-vormig. Die „langhuis” is ‘n ou veldskuur uit vorige eeue: Dit staan buite die oorsproinklike dorpie aan die grens van die buurgemeente en is om- en uitgebou, toe Bismark in die sestigerjare van die neëntiende eeu die algemene skoolplig in die koninkryk Hannover ingevoer het, om die nuwe skool vir […]

as moedeloosheid soos mis dig oor my vlaktes hang en my uitsig met hopeloosheid toewasem sak twyfel swaar oor my hart wanneer my trane in druppels dou op my wange stol waar ek by Vader se voete sit met my kop op Sy knieg lê ek my sorge op Sy skoot neer want ek weet […]

tussen die eendag-hopies van my “as”drome moes my eie hart breek sodat ek die soet van my pyn kon proe dis in die bitter nasmaak van my lot waar die waarheid lê “jy is meer werd as jou verlede” elke hartklop eggo my ewigheid voel ek weer h e e l want in ‘n oomblik […]

In nag drome kom die anderkant as vele vreemde gebeure onbekende genote met kort vreemde lewens verhale. In dag drome flits deurdie werk gewoel gedagtes en prentjies van enige plek, ervarings as hier. Wesens so verskeur tussen nou en dan verskilder drome dag en nag na wil wees altwee is onwaar.

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed