Jongste aktiwiteit:

roetine

vroeg op strand
sien elke spoor van nag
elke sand wal wat verander
of bly staan sigbaar

strandlopertjie
voëltjie van die dag
steeds doelgerig
langs waterlyn

ou man kom sit
raak rustig en droom
gees sweef hoog
bo wêreld rond

elke woord geuiter
kom uit sy eie milieu
oudmodies dalk
eie aan sy tyd

©Teárlach




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed