Simfonie van die see
Simfonie van die see Deur: Ryno du Plessis Swaar, dramaties rol groot branders nader. Opwagting oor elke golf—gaan hy deel van die brander word? Donderend brul die water nader; sterf die stille spoel van klein brandertjies saggies op die strand. Die musiek is stil; laaste strome trek terug. Fyn geluid van eers bulderende branders— nou […]
Eendag
Eendag Deur: Ryno du Plessis Eers begin die wolke loer; hitte laat alles sloer. Skadu trek oor, donderweer vibreer. Harde reën begin neerval. Koelte moor die hitte; die geluid van gete laat alles vergete. So is die lewe ook; hitte tref ons almal van tyd tot tyd. Donderweer maak lawaai; jy probeer die toekoms raai. […]
Oes van die tong
Oes van die tong Deur: Ryno du Plessis Jou dag sal kom, jy gaan val, swaar sal jy kry; jou ondergang sal jy nie kan vermy. In jou woorde sal jy stik, jou lag sal verdwyn. Kommer sal jou kroon, alles sal jy verloor. Here, seën my, lei my, bewaar my gesin. Laat U oordeel […]
Kind vir altyd
Kind vir altyd Deur: Ryno du Plessis Sag soos ’n mat, kan ek my ouers vertrap, speel op hul gevoel—ek het dit nie bedoel. Ek onthou elke seer, van ouer wees kan jy my niks leer. Jou trane oor my het gevloei, jou gebed mag U bloed oor my kind laat vloei. Gemaklik weet ek […]
Is jy waarlik vrou
Is jy waarlik vrou? Deur: Ryno du Plessis Op die verhoog van die lewe dans jy, ander se doen en late ken jy. Maskers vir elke okasie dra jy, jou ware laste verdraai jy. Jy is slim se baas, niks kan jou verbaas. Jou mantel swaai daar waar die wind waai. Skyn jou lig van […]
Beloofdeland
Beloofdeland Agter die groot blou berge sak die son, gekleur in goud. Skoon is die natuur, geen teken van ’n ondier. Goue riviere breek deur klipmure. Vrugtebome van alle soorte groei wild, sonder boorde. Dit is die beloofde land. Waar geen ander gode heers. Hierdie land behoort aan ons Heer, geskep met Sy eie hand. […]
Groot voet van Afrika
Groot voet van Afrika Groot, met soveel krag, kan jy die wêreld vermag. In groepe woon jul, staan saam deur dik en dun. Oplossings vind jy, soms beter as ’n mens. ’n Dier vol prag, ons kan by jou leer. Al is jy groot, met ontsaglike krag,het jy ’n hart ongelooflik sag. Jy onthou […]
“’n Mens erf die land by jou voorouers, maar jy deel hom met jou kinders.”
Die nag gooi sy fluweelkaros saggies oor die Kalahari soos ’n moeder wat haar slapende kind besorg toemaak. Die sand van die saggolwende duine klou vir oulaas nog vas aan die hitte van die dag en die sterre skitter soos blinkende oë aan die uitgestrekte hemelruim. Pieter sit langs sy Boesmanvriend, Buks Appelblaar, by sy […]