Voor die Here
Elke jaar op die sesde April, dink Lien Meiring nie eerste aan geskiedenisboeke of openbare vakansiedae nie. Sy dink aan haar Oupa Koos se voorhuis. Sy dink aan die vuurherd waar die kole rooi gelê en smeul het agter in die swart raam. Sy dink aan die grootmense om die groot swarthout-tafel. Aan die matjie […]
Geankerde erfenis #silwer
Ek het al op plekke gestaan waar die groen lande wyd voor my oop lê. Daar waar die aarde wys dat lank voor my, al diep spore oor hierdie vlaktes en berge getrap is. Tussen die heuwels en hemel het ek verstaan: om deel van ’n plek te wees is nie iets wat ek gekies […]
Handboek vir my kind
Handboek vir my kind Deur: Ryno du Plessis ’n Lewe het Ek aan jou toevertrou, die taak van ouer sonder berou. Onthou jy jou dae as kind? Jy het geglo jou ouers was blind. Leer jou kind oor die Heilige Gees, dat God altyd daar sal wees. In gebed bly ons gebind, die lewe sal […]
My kind
My kind Deur: Ryno du Plessis As kind het ek myself beloof, ek sal my kinders nooit van hul gevoelens beroof. Jy moet kan praat en voel, die lewe beleef— seer mag nooit aan jou kleef. Jy sou die beste ouer hê, wat luister en verstaan. Saam sou ons ’n plan beraam, ons band sal […]
Liewe wind
Liewe wind Deur: Ryno du Plessis Jy soek my vertroue, maar los my woorde in die koue. Oor my waai woorde van liefde, maar vir my sê jy ek is vol grille. Jy lewe in ’n droom; ek moet volg, volstoom. Was jy ook eens ’n kind? Het die grootmenswind jou verblind? Sou jy my […]
Waar dit nog in ons leef
Ja, vandag is dit die 6de April, ek sit hier en ek dink met heimwee terug aan hoe ons dit vroeër gevier het. Daar was ’n tyd toe Van Riebeeckdag nog gevier is! Die dag het ook as Stigtingsdag bekend gestaan. Destyds het die dag nog sy plek op die kalender gehad. In die era […]
Geen geld kan God koop
Geen geld kan God koop Deur: Ryno du Plessis Silwer en goud het Hy gemaak. Dit waarby die mens nou baat. In doringlande saai jy. Die hart waarmee jy gee, verraai jou. Geen geld kan die hemel koop, dit is wat die mens voor hoop. Sou jou gebed maar net kon vloei, soos die rivier […]
Deur die oog van ‘n naald
Deur die oog van ’n naald Deur: Ryno du Plessis Rykdom, mag en roem, is die skat wat die mensdom soek. Elke dag groei nog ’n versoek. Die hart begeer, hy soek nog meer. Sou ons maar net die Koninkryk van God so soek, was die skatte meer soet. Matteus, Markus en Lukas deel die […]
Net ‘n bietjie hoop
Net ’n bietjie hoop. Kon ek nie maar net soos hoop vorentoe kyk nie. Net die helfte geloof van hoop kon hê. Hoop wens nie, hoop glo. Hoop sien die lig in elke donker. Die opstaan na elke val. Net ’n bietjie hoop verander die ashoop na ’n tuiste van vrede. Soos ’n boom groei […]
Afrikaans, o Afrikaans #silwer
Afrikaans, Afrikaans, o wonder taal grappige gewoontes het jy uit die verlede gaan haal. Uit die mond van die suigeling kom die waarheid, het jy geweet die koei word vergelyk met ‘n feit? Feite of flaters beleef ons elke dag maar met flaterwater vee ons dit uit met ‘n lag. Gebore uit Nederlands word die […]