Jy wat deur my vingers gly
ek druk
jou benerige
raamwerkie
vas teen my
ek wil nie weet
dat jy…
stuk vir stuk
deur my vingers gly
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
ek druk
jou benerige
raamwerkie
vas teen my
ek wil nie weet
dat jy…
stuk vir stuk
deur my vingers gly
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.