Die ‘silver linings’ grys skakeer
Jy vlug weg
wanneer die klanke van weӫmoed
saam wriemel op die bergspitse
in jou hart
En ek n stap vir die honderdste maal
wonder ek sidderend oor en oor…
die stilte opgeskort
die aand stil
Het ons stil-stil
tussen sterre verdwaal
toe jy jou liefde
in my hart kom plak
Nou raak ek stil
of eintlik stom
en dit sink in
Jy is weg
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.