
Treurige Gediggie
Ek het hierdie treurige gediggie oor jou geskryf,
Nie veel uitgebrei oor jou krag en mag en lyf,
Ek het nagte deur getreur oor die nostalgie van
daardie gevoel van verloorenheid in die verliefdheid
van jou.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.