Mengelmoes.
Diepe wrok is soos kakiebos
wat in jou siel, ek wees, ontkiem.
Besmet jou gemoed soos ‘n ou bonthaai.
Ja, kleurvol soos ‘n bedding bont gesiggies.
Dood, kleurloos as dit nie versorg word nie.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.