Jongste aktiwiteit:

Lied vir die maan

Lied vir die maan

Deur: Ryno du Plessis

Saans na die na-nagkom haar stem vol prag.

Op haar balkon sing sy die lied wat haar hart laat droom.

Agter die stad se liggies skyn die sterre saggies.

Vol hang die maan, voer sy groot bestaan.

Geboue kom en gaan, maar die mooi natuur sal altyd bly staan.

So klink haar lied elke aand met liefde vir die maan.

Ryno du Plessis 2026




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed