Jongste aktiwiteit:

In jou wêreld groen

In jou wêreld groen

Deur: Ryno du Plessis

Sag probeer jy dit verbloem.

My woorde en dade maak jou groen.

Jy glo almal wil my soen.

Eintlik kan ek net dieper sien.

Gebroke wêreld, teen die grond. Almal hou eerder net hul mond.

’n Oor wat luister, ’n tong wat bou, is iets wat almal van hou.

In jou wêreld groen wil jy aan alles vasklou, dit met ’n naam benoem.

Ek toon dalk geen berou, maar ’n graf gaan ek nie vir my laat grou.

Solank ek iemand se selfbeeld kan bou, gaan ek altyd mee volhou.

Ryno du Plessis 2026




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed