Ver is eintlik noggals naby
Ver is eintlik nogals naby
Deur: Ryno du Plessis
Ver weg van alles en almal, plekkie van vrede, son en seën.
Dit is wat elke hart begeer, stil daar waar jy huis waardeer.
Maak nie saak hoe ver jy trek, die lewe vind altyd jou veilige plek.
Ver is eintlik nogals naby, maak nie saak waar jy bly.
Regte vrede is nie gebou met klip of steen; dit lê in God se seën.
Ryno du Plessis 2026
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.