Dis grafstil.
Wanneer ek jou besoek by Langberg
voel ek,leeg,nietig,weerloos en hartseer.
Dig by jou graf is daar ook geen voelgeluid
Dis asof die lewe stil staan,hierdie voorreg verberg.
Hier merk ek geen vreugde elke keer.
So graf stil met geen tasbare hoorbare geluid.
Die stilte klou letterlik vas soos n neet aan jou klere.
Jy bly staan in die wind,en voel leeg,niks het gebeure.
Jou graf daar teen die voet van Langberg
met n prag uitkyk na doer in die verte.
In die skadu van die berg wat die stilte verberg
rye en rye grafte met elk,sy datum van afsterfte
Heer,is dit ook werklik daar bo in die Hemel si stil?
Of is dit uit eerbied hier in die natuur so stil?
Jy vroutjie,le rustig in jou kis;vir ewig stil.
n Hoer hand het jou kom haal,dit was Sy wil.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.