Loof die Here alle volke
Loof die Here alle volke
Deur: Ryno du Plessis
In ’n wêreld bedek met sonde, smart en seer, het ons elke dag om iets van God te leer.
Seën en leiding ontvang die wat op die Here wag.
Vir hul gee Hy nuwe krag.
Wees lig in ’n donker wêreld. Laat drink die wat moeg is uit jou beker.
Wees altyd beter as die mens van gister.
Dan sal God se liefde oor jou glinster.
© Ryno du Plessis 2026
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.