Jongste aktiwiteit:

Vredestuin

lieflike Kersfees reën val soos God se seën
op die dorre aarde
laat nuwe lewe uitspruit in ons honger harte
uit die niet skyn ‘n lig oor ‘n land wat donker is
word op jou en my gerig
laat onverganklike sade van woord en dade
op die barre aarde val
voed kiemsels met gebedswater
plant hierdie feestyd geloof, hoop en liefde
skep ‘n tuin van vrede
laat nuwe loof aanwas in ons lewe
dan sal ons juigend vrugte dra
mildelik gee vir die wat vra




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed