Jongste aktiwiteit:

Alleen, sonder jou!

Tussen oggend en aand
verdwyn jy
stadig, stadig onder die grond
tot jy wegsmelt
in die duister
van die nag

was jou naam liefde?




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed