Rolverdeling (Opdrag 4)
het jy `ʼn ander rol vir my
siende my Aspoesterpolvy
(volgens agter-hand-gissery)
nou `ʼn ander voet gevind het
en my Griet verdwaal in die bos
omdat jy vergeet
om vir haar wit klippies te los:
het jy `n ander rol vir my?
© Denise van Rensburg 30/07/2018
6 Kommentare
-
-

Callie Vermeulen
Pragtig Denise.
-

Anze
Pragtig, dankie vir jou deelname aan die Pendoring 2 / INK kompetisie
-

Elroux
Mooi gedoen Denise.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Loretta Szikra
Baie oulik geskryf Denise, ek love dit. 😊😊