KERSFEES TYD
KERSFEES TYD
Wanneer die kersfees klokkies lui
dan word my hartjie baie bly
ek gaan ‘n mooi geskenkie kry
‘n pakkie behoort aan my
die boom lyk alte fraai
goud en silwer balletjies wat draai
skitterende liggies wat herlder skyn
die kersfees bring vir groot en klein
dit bring die vrolike feesgety
familie staan langs my sy
saam sing ons ‘n kersfees lied
die boodskap het deur my hart geskiet
ons het mekaar nog vir ewig lief
© Eleen van Deventer Vorster
26/12/2018
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.