Jongste aktiwiteit:

woorde. ! ;

Woorde !;

Woorde trap
spore
ego in
hoendervleis
verby
die ore

woorde se grense
in ‘n vlak-graf
begrawe

wat wakker-lê
nie geskryf nie
ook nooit gesê

Tia©️
11/4/19
Quote image
unknown
*internet*




Ek doen verpleging in psigiatrie as werk en is ‘n dromer wat graag dig en skryf.. maar nooit gedink enige iemand sal dit ooit raaklees... nou gryp elk elke geleentheid aan.. en geniet dit om met woorde te speel

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed