Jongste aktiwiteit:

N brief

Staan onder die maanlig en sê my hoe jy voel of los vir my ‘n brief in die koel somers wind. Pluk die veld se blomme langs jou pad, en sing ‘n liedjie vir die wolke om verby te stap. Waar gaan jy heen meisie? Laat die stof jou kompas wees, en mag die reën jou skoon was. Die gras van die valleie in Dullstroom se nek, roep saggies jou naam om daar te gaan rus. Wees veilig en gelukkig waar ookal jy mag lê, met die wete dat die oog knip op daai voorkop, jou aan die slaap sal sus.




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed