Jongste aktiwiteit:

glo

my duin is dof
suide wind waai vol stof
heerlike sonskyn skyn helder
my siel sweef uit gesonde liggaam
om te glo is so ‘n groot genade gawe
om te groei daarin moet jy nederig vra
moet jy dit wat jy kry uitdeel aan ander
deur die vrugte wat jou genade gawe dra
Hy plant ‘n plantjie van geloof in jou siel
as jy die grond bewerk en dit bemes
sal dit groei en ook vrugte dra
sekerheid kom nie deur
erkenning van mense
maar erkenning
van jou Vader
wat heel tyd
saam met
jou is

©Teárlach




2 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed