Jongste aktiwiteit:

Immergroen

ek soek “net ‘n klein ou fortuintjie
‘n vliegtuig en ‘n seiljag”
om die wêreld plat te toer
en ‘n bietjie spaargeld
om my kliphuis langs die baai
met ou kiekies te versier

snoesig onder my miljoene
bloei die lewe al my kapitaal

maar “ek wil net graag genoeg hê
om solank as wat ek wil
in my Jacuzzi te kan lê”
kleur ware rykdom my hart immergroen

©Jessica Venter
02/07/2019
*Interteks: Lucas Maree – Ek sou kon doen met ‘n miljoen en Kiekies




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Juanri het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Pikettie het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Juanri het ‘n nuwe publikasie gemaak