Jongste aktiwiteit:

soetheid

soos nektar glip dit oor my lippe
proe die ronde smaak van ou wyn
gepers en getrap in ou pars trôe
waar wyn maak soos tradisies lyn

wingerde teen rooi en geel bulte
dra swaar aan eindelose hangers
kratte vol trosse bars uit hul nate
gepluk en vervoer in bulk houers

langs die gereg van jou keuse
soetheid en sterkte uit korrel
vertoon die glas soos ‘n leuse

©Teárlach




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed