Jongste aktiwiteit:

Ruiter van die wind

Ruiter van die Wind

Noord, oos, suid en wes, lê sy spore diep getrap.

Huis is iets wat hy nog soek. Tot dan leefdan ‘n lewensboek.

Tussen duine en bos sal jy sy hart kan vind.

Kaalvoet in ‘n karavaan, voer hy maklik ‘n gelukkige bestaan.

Al trek hy rond soos ‘n tarentaal, bly omgee vir sy mense sy taal.

Stilte sit en wonder: Sou die ruiter eendag vrede vind?

Sal hy reis na die plek waar Jan tuis bly?

© Ryno du Plessis, 2026




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed