Mense se Wense – Limeriek
Mense se wense is geld
Ook dat alger hul name vermeld.
Hulle lieg by die werk
Sit vroom in die kerk
En skinder selfs onder die belt.
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Mense se wense is geld
Ook dat alger hul name vermeld.
Hulle lieg by die werk
Sit vroom in die kerk
En skinder selfs onder die belt.
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Februarie 2020 Limeriek projek