kringe in die lig
deur misgordyn
is daar ‘n kring
soos ‘n kroon
om die
son
wanneer
die kroon
van skepping
homself wil
kloon
verfynde
etimologie
span kroon
omkring
virus
kringe
vorm duidelik
mens word
verloën
beloon
©Teárlach
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.