Nuwe Mode
in jeans
wit tekkies
blou hemp
standaard aangetrek
kleure skommel
vry om lywe
vermeng in gesellige
standard vertoon
waarboel klere kleure
mengelmoes beweging
ń nuwe mode gier
in disharmonie
staan eenkant
die rem en skakelaar
van waarde
is belaglik deurmekaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.