
frustrasie
–
konsternasie
slegte purgasie
red nou ‘n nasie
wat is die okkasie
jaagtog van koerasie
alles net oor spinasie
water en sout sê klasie
gebraai met ‘n kasie
sowaar sê gehasi
met ‘n stukkie hasie
en peper sê tant lasie
geproe, ge-eet, gebla-sie
eindig konsternasie
–
©Teárlach
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.