Jongste aktiwiteit:

verflou


soos weke verby gly
verflou die winter gees
wit en geel word die duine
geverf soos ‘n rou doek wat
nou skielik sy rou verloor
met vrolike klanke wat
trippelend die note
oorskryf in lente
se heerlike geur

©Teárlach




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed