sonstraalprinses
sonstraalprinses
sonstraalprinses
vreugdevolle hart
jou lag vul ‘n leemte
met arms om my nek
kalmeer liefde
al my vrese
my sonstraalprinses
hoe durf die lig jou meer liefhê
skyn van jou gesig is ewig
©VonVillon
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.