deur Tearlach vir Gedigte Share: verwante: ‘n Skietgebed Watter Genade 6 April 2023 419 gesien 0 Komentare 0hou van bergtog ek volg die stroompie dit biggel teen kranse af soos trane van dorre berg my voete klap teen rotse klanke wat weergalm teen mosbehangde suile wat toring oor die vlakte van die lewe ©Teárlach Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende