deur Koos Elsum vir Gedigte Share: verwante: Cindy Anna se geraamtes 26 Julie 2023 423 gesien 0 Komentare 0hou van Ongestoord wind waai swak bome om rippels en stormglowe op, om druk te verlig wind sug verby sagte varingblare waar die dou druppels, in harmonie dans wind seën en verwoes in ewe mates elke bries is, ons maat Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende