Jongste aktiwiteit:

Ongestoord

wind waai
swak bome om
rippels en stormglowe op,
om druk te verlig

wind sug verby
sagte varingblare
waar die dou druppels,
in harmonie dans

wind seën en verwoes
in ewe mates
elke bries is,
ons maat




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed