
vir
Gedigte
huis en haard
huis-en-haard
was altyd eerste
vandag vergete
politieke geweld
kom nou eerste
tagtig wit gedood
in net soveel dae
saamgetrek het ons
in ons veilige laers
vandag weet min
wat ‘n laer beteken
val oor hul eie bates
om uit land te vlug
oproepe raak vaag
mense ry steeds
op welvaartsgolf
wil nie hoor nie
wil niks sien nie
wil nie weet nie
wie sal staan
as skote val
wie sal glo
as Jesus kom
wie sal Sy
leërmag sien
©Teárlach.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.