Jongste aktiwiteit:

Epigram aan my vrou

amo
amas
amat
om jou lief te hê is my hart meer as gerat
amamus
amatus
amant
my liefde vir jou strek van hoek tot kant
——-oo00oo——-
(©Pieter Mostert)




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • LT het n geregistreerde lid geword

  • Pierce het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Isha Welman het ‘n nuwe publikasie gemaak