Jongste aktiwiteit:

JAMMER AUG PROJEK

JAMMER                                                              AUG  PROJEK

 

Jammer:-’n dom woord… ek maak jou so seer

die pyn in jou wasig blou oë sal my verteer

wens ek kon my jammersalf daaraan smeer

die gebroke rif tussen ons weer te heel.

 

Ergste van al’s is

ekself veroorsaak die rif!

 

Bied my tog’n sluk van jou vergifnis wyn

Sodat my swaar skuldlas kan verdwyn

ek mis jou nabyheid, ons samesyn

jou sagte streling oor al my pyn.

 

Dis so ’n mistroostige sonlose dag

sonder die klank van jou vrolik lag

 

Marthie Joubert

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Anze het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • MC Horak het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • MC Horak het ‘n nuwe publikasie gemaak