Wind Dans
winde waai oor paaie
gras polle buig
skiet blitsig terug as
voertuie verby skiet
wit oor die swart rante
vervlenter alleen loper
met gras dun ledemate
fladder dans teen die wind
net nog ń grasspriet
in die wind
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.