Jongste aktiwiteit:

Vandag is die dag

Vandag is die dag

waarop gister se seer

vir ewig en altyd

my nie weer beheer

Vandag is die dag

waarop ek weer besluit

om nou en ook more

die sleg uit te sluit

Vandag is die dag

ek sal aanhou probeer

om my nie aan die mense

se nonsens te steur

Vandag is die dag

wat ek weer sal besef

My Pa is die Koning

ek is ‘n prinses.

Treetjie vir treetjie, voet vir voet

Een dag op ‘n slag… ek kan ek moet!

 




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed