KLEURRYK
Kleurryk word woorde
Op ink saam gesmelt.
Elkeen met sy eie hart
Span Afrikaanse
Woorde saam
In harmonie wat
mense harte raak.
Elkeen met sy eie styl
Spreek van God se groot
Verskeidenheid.
Elke gedig elke storie,
ń gawe uit Sy genade hand,
Bring ‘n lied in die hart.
3 Kommentare
-

Ronel Janse van Vuuren
Goed gepen.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Liefde vir Afrikaans projek