Jongste aktiwiteit:

Was dit ‘n ster of ‘n traan

Die wind waai
en die sonskyn verdwyn
ek mis sy liefde-strale
in hierdie koue oggend dou

Wag ek vir jou
soos ‘n swaeltjie droom
oor die somer
en ek wonder…

In hierdie gedagte van lank terug
was dit die maan?
of was dit waan?
wanneer sal ek ooit verstaan
wat in jou kop aangaan




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed