deur Koos Elsum vir Gedigte Share: verwante: Karoo Reën Ek is steeds gedug 28 Januarie 2025 379 gesien 0 Komentare 0hou van Seesiek die wind sliert oor die buig van golwe gryp na soutlug, in sonlig heen en weer my maag kreun in sieklike naar skree, en ek werp my suur uit op die see Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende