Jongste aktiwiteit:

rig

 

 

oë gerig

op toekoms

ver, ver anderkant

die verste sterre

gebasseer op

oë van gister

 

wat het hulle

gesien gaan gebeur

in hierdie hedendaagse

verwarrende tye

van geweld

en nyd

 

rig jou oë op

jy is nooit alleen nie

“Emmanuel” – God met ons

vandag bepaal nie altyd

wat in jou toekoms

sal gebeur nie

 

© Tearlach.

 




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed